fbpx
Call: Herman 0823480233
Tuis Lees Sagteware
Die Enigste Lees Sagteware Wat Outomaties Aanpas Tot U Kind se Leesvlak!

Solar Lees Voordele:

Unieke Aanvanklike Evaluasie Toets om Jou Kind se Leesvermoë en Korrekte Leesvlak te Bepaal.
Woordeskat Oefening; om te Verseker die Woorde in die Storie Word Verstaan.
Die Woordeskat Oefening is Ook die Beginpunt van die Aanvanklike Evaluasie Toets wat Uniek is Aan Solar Lees...Wanneer jou Kind nie die Betekenis van ʼn Woord Verstaan nie, Sal Dit Verseker Sy/Haar Leesspoed Beinvloed-Feit!
Spelling/Woord Herkenning Oefening Sal Jou Kind Help Spel Soos ʼn Taalkundige
Leesspoed Meting, Begrip en Geheue Oefeninge, Sal Jou Kind se Leesvermoë en Selfvertroue Help Verbeter.
Outomatiese Aanpassing Na Jou Kind se Leesvlak...Uniek Aan Solar Lees!
Lees Gimnasium Sluit in 5 Verskillende Oog Oefeninge, 2 Oogspan- en Verskeie Konsentrasie Oefeninge, om Jou Kind se Fokus te Help Verbeter.
Loerlees Oefening Help Jou Kind om die Sleutelwoorde in 'n Leesstuk te Identifiseer Teen Tyd...Nog ʼn Unieke Eienskap van Solar Lees!

Gaan Af Tot Onderaan Die Bladsy Om Gebruik Te Maak Van Ons Kwartaal Korting Aanbod...Slegs Beperkte CD's!

 

Hoekom Gebruik Soveel Ouers Solar Lees Sagteware?
Solar Lees is die Maklikste Lees Sagteware om te gebruik van Graad 1 tot Graad 12 in Afrikaans en Engels. Die verslag kaart maak dit maklik vir ouers om hul kinders se vordering te volg en dit sluit in ʼn gemoedsrus 100% Geld Terug Waarborg!

5 Oog Oefeninge

Hierdie 5 verskillende oog oefeninge sal jou kind se oë help oefen...iets wat nie met ʼn boek gedoen kan word nie!

 

Konsentrasie Oefeninge
Verskillende herkennings woorde (spelling) oefeninge sal help om jou kind se konsentrasie te verbeter.

Oog-Span Oefeninge
2 Goeie oogspan oefeninge sal help om hulle oogspan en kolomlees, te verbeter.

Loerlees
Hierdie oefening is uniek aan Solar Lees en sal help om jou kind te leer om die sleutelwoorde in ʼn leesstuk te herken, teen tyd!
Solar Lees Sagteware Het Baie Unieke Eienskappe! 
Solar Lees is die Enigste Lees Sagteware Beskikbaar in Suid Afrika wat outomaties sal aanpas tot jou kind se leesvlak na die unieke aanvanklike evaluasie toets! 
Dis Wonderlik…Wat Anders Kan Solar Lees Doen?

Bou Selfvertroue
Om Solar Lees tuis te kan gebruik op jou kind se eie tyd en pas, is baie goed om hulle selfvertoue op te bou.

Redakteur Program
Met ons redakteur program gratis ingesluit, beteken dit jy kan jou eie stories byvoeg soveel as wat jy wil, in enige taal...dit werk baie goed om stories van onderwerpe in te sit wat jou kind van hou om te lees. 

Verslag Program
Ouers julle kan presies sien hoe elke kind vorder met Solar Lees, want die program hou rekord van elke kind afsonderlik. Dit sluit in grafieke en opsommings wat gebruik kan word in remedieëring. Alle verslae kan ook uitgedruk word. 

Afrikaans en Engels
Wanneer jy belê in Solar Lees vir jou kind, is die program in Afrikaans en Engels...alles op 1 CD. 
Solar Lees Sagteware Help Kinders van Alle Ouderdomme!
Solar Lees sal jou kind help in Graad 1 of in Graad 12...selfs Eerstejaar Universiteit studente sal baat vind deur Solar Lees te gebruik agv die baie unieke eienskappe en evaluasie toets wat hul outomaties sal aanpas tot jou kind se leesvlak...Geen ander program doen dit nie!

Gaan Af Tot Onderaan Die Bladsy Om Gebruik Te Maak Van Ons Kwartaal Korting Aanbod...Slegs Beperkte CD's!

 

Money Back resized 208 

Die Solar Lees 100% Geld Terug Waarborg!

Ons is so vol vertroue dat Solar Lees die oplossing is vir jou kind se lees probleme, ons bied 'n 100% Geld Terug Waarborg! Nie net dit nie, jy kan selfs die program hou na die terugbetaling met ons komplimente!

Voorwaarde: Al wat jy hoef te doen is om jou kind se Solar Lees vorderingsverslae aan ons te stuur wat sal wys u kind het die program gebruik vir 6 maande. (Ouers...Programme wat stof opgaar en nie gebruik word nie werk nie en word nie gedek onder hierdie waarborg nie!)

 

Belê in Solar Lees  Nou vir R3987 Slegs R2987
 Neem Beheer van Jou Kind se Lees Sukses Vandag Nog...met Solar Lees
Eenmalige Betaling Slegs met jou Krediet/Debiet Kaart of EFT

Klik op die Oranje Knoppie vir 'n Verdere Groot Besparing op ons kwartaal spesiale aanbod.

Slegs Beperkte Aantal CD's Beskikbaar

Slegs Aanlyn Betaling Word Aanvaar Met U Krediet/Debiet Kaart Veilig Deur PayFast Suid Afrika, of EFT Direk in Ons Bankrekening.

KLIK NOU op die Oranje Knoppie